Testimonials

  • “Baie dankie vir julle gasvryheid! Rina-hulle se vir my hulle het vreeslik lekker by julle gebly. Hulle vra onverskoning dat hulle nie kon groet toe hulle gery het nie. Baie dankie weereens dat julle mooi na hulle omgesien het.”Vriendelike Groete Anneke”
    Rina Hugo – Famous South African singer

 

  • “Netjiese slaap geriewe met fyn detail maak dit baie Lekker.Personeel baie vriendelik en behulpsaam”
    – Johan Drenth.

 

  • “Ek sal julle aanbeveel vir absoluut alles: gasvryheid, vriendelikheid, diens , mooi kamers.Baie dankie vir alles”
    – Norman De Villiers.

 

  • “I thank you for the wonderful service and the comfort I revived from this home. Surely I love to thank you”
    – Aubri, Nampak.

 

  • “The most amazing place we have been to. Thank you to the awesome staff members and management who were always ready to assist and always smiling which made us feel at home. It is a home away from home”
    – Kineta Hari.

 

  • “Skitterend! Baie dankie, ek het lekker gebly”
    – Victor Raath.

 

  • “Thank you for the hospitality. Your place is beautiful and very neat. It has been a pleasure staying here. Thank you again”
    – Peter.

 

  • “Ongelooflik! Skoon, lekker en vriendelik! Baie dankie”
    – Hannes Roodt.

 

  • “Dit was baie lekker.Ons is aangenaam verras.Julle plek is pragtig en ons sal beslis weer daarvan gebruik maak.Baie dankie”
    – Susan Allison.

 

  • “Wow! Thank you very much! Really Really Aark Guest House is a place to stay as it has so much caring people”
    – Artwell Dludlu.

 

  • “My expectations have been exceeded”
    – Nick Morgan.

 

  • “Keep on giving good service to your clients”
    – A.B Potelo.